2007-07-16

The Performer Theatre
Halfprys-promosie


Hierdie aanbod geld slegs vanaf 17 to 19 Julie 2007!
Kom geniet die lewendige musiekvertoning Stay Tuned en 'n heerlike ete voorberei deur sjef Helmut Wilhelm van die Pretoria Country Club teen die helfte van die gewone prys - koop 2 kaartjies @ 180 p/p en kry 2 kaartjies gratis.

Kaartjies sluit ete en vertoning in. Beperkte sitplekke!
Kontak The Performer Theatre in Pretoria vir meer inligting.
Klik hier